Tehillah Gastehuis

Ons bied 10% afslag aan alle Suidlander lede.

Picsart 22 06 13 17 39 11 904

https://web.facebook.com/groups/491402081472351

Oornagverblyf in Upington vir enige iemand van enkellopendes tot gesinne, kontrakteurs, sakelui ens. Keuse van 8 unieke kamers wat elkeen verskillende behoeftes akkommodeer. Groot waarde teen bekostigbare tariewe. Geen dagbesoekers of funksies nie.

Picsart 22 06 13 17 43 33 367
Picsart 22 06 13 17 43 59 811
Picsart 22 06 13 17 40 46 477