Star Security Spikes

3% Afslag aan alle Suidlander lede

Picsart 22 05 16 09 14 04 666

Star Spikes

https://web.facebook.com/starspikes

Beskikbaar in swart of wit, ons kwaliteit skerp spykers of wat ons “sterre” noem is uiters skerp en draai op gegalvaniseerde ronde buise. Elke individuele ster het ses spykers en hulle roteer wanneer daaraan geraak word, wat dit feitlik onmoontlik maak vir misdadigers om vas te gryp en oor grensmure, heinings en hekke te klim.

Picsart 22 05 10 16 03 52 262
Picsart 22 05 10 16 05 27 039