Skitterblink Cleaning Services

5% afslag aan alle Suidlander Lede.

Picsart 22 05 09 13 04 21 973

Home

Ons doel:

Verhoogde waarde aan ons kliënte te bied.

Meer tyd saam met jou gesin

Langtermynverhoudings met kliënte te bou

Help om huise en kantore te skep wat skoon en funksioneel is.

Ons werk na die beste van ons vermoë en gebruik al ons kundigheid. As ‘n maatskappy is ons trots Suid-Afrikaans, onbeskaamd eties, ons staan ​​vir onkompromitterende kwaliteit en uitnemendheid as ‘n standaard, en ons glo in kennisdeling en bemagtiging. Ons is gesinsgeoriënteerd en glo in sterk gesinswaardes as die hoeksteen van die samelewing. Ons is aktief betrokke by gemeenskapstransformasie.

Ons spesialiseer in Huishoudelike-, Kommersiële- en Misdaad Toneel Skoonmaak.