New Tech Precision Engineering

5% to 10% afslag aan alle Suidlander lede.

Picsart 22 05 09 13 14 03 160
Newtech Precision Engineering, is ‘n ingenieurs firma wat daartoe verbind is om sy
kliënte met die mees koste-effektiewe oplossings om aan hul ingenieurs behoeftes te voorsien.
Om ‘n kombinasie van produkte van goeie gehalte te betrek presies wat u benodig
CNC Pas & Draai, Projek Ontwerpe in Meganiese Ingenieurswese, Sny van Profiele,
Toerusting op Maat van die Klante, Slagpale Toerusting, Onderdele,
Onderhoud en Uitstekende Diens in die kortste tyd.  Ons het ook
‘n goed opgeleide span wat trots is op hul vermoë om presies te lewer
wat die kliënt benodig.

Kwaliteit dienste, presisie ingenieurswese, groot mate vervaardiging,
vervaardig en herstel van vlekvrye staal, verskeidenheid metaalwerke,
slagpale toerusting, plasma sny, buig en CNC pas en draai.

Picsart 22 05 16 17 05 15 344
Picsart 22 05 16 17 07 27 555