https://web.facebook.com/KalahariSon/
Ons verkoop top gehalte gedroogde groente, vrugte en proteïene. Besoek ons gerus op Facebook of kontak ons via Whatsapp!
Het jy geweet, na bewerking en skoon maak van 1kg appels bly daar net 700g oor wanneer die stronke en skil verwyder word, dus prys gedroogte groente en vrugte oor die algemeen hoër per kg. Tussen 10kg en 14kg moet gedroog word om 1kg te produseer afhangend van die produk.
Ons voedsel is van ongelooflike hoë gehalte en standaarde, dus gebruik ons ‘n “vacuum sealer” om te verseker dat voedsel vir tot 5 jaar en langer gebêre kan word.
Ons produkte word verpak met hoë gehalte sakke wat duursaam, asook BPA vry is.
BPA vry is baie belangrik wanneer voedsel vir lank gestoor word.