Hawie’s Slaghuis

Suidlander lede kry 10 % afslag met toon van lidmaatkaart.

Picsart 22 05 16 09 15 49 666

Slaghuis met beste kwaliteit teen bekostigbare pryse.

Ons is ‘n Familie slaghuis , alle bewerkings , verpakkings en diens word deur familie
behartig.  Ons voorsien bees, skaap , vark en hoender produkte asook eiers.
Ons doen selfs aflewerings en bewerk kliënte se wild gedurende jag seisoen.

Ons kliënte word mettertyd deel van die familie!