GT Camper (Great Track Adventure Campers)

LIBRA "Off Road Trailers" - 5% vir 2+ en Armis Tente 2.5% vir 2+ aan alle Suidlander lede

Picsart 22 05 09 13 34 17 750

www.gtoffroadtrailers.co.za

Vervaardiging van “Off Road / 4 x 4 Trailers” LIBRA, die enigste “off Road Trailer” met ‘n harde vloer tent in S.A. Dit is modulere sisteem, bedoelende dat daar verskeie toerusting bygevoeg kan word en ook ARMIS “Glamping” Tente ‘n unieke konsep en soliede ontwerp wat ‘n belegging vir enige huis, lodge of vakansieoord. ‘n Koste effektiewe produk. Die idee van luukse tente (“Glamping” tente) het wereldwyd begin aanklank vind en is vinnig besig om die konvensionele ouskool akkommodasie te vervang. Met lae bou koste, vinnige installasie en “eco” vriendelike “footprint”, is dit die toekoms vir verskeie vorme van ontwikkeling.

Picsart 22 05 23 14 16 58 494
Picsart 22 05 16 11 29 50 973
Picsart 22 05 16 11 29 18 216 1