Gewel & Cherry lane Gastehuise

Afslag beskikbaar aan alle Suidlander lede - onderhewig aan verblyf bespreking.

Picsart 22 06 13 17 29 22 566

https://www.gewelgastehuis.co.za/

https://web.facebook.com/gewelgastehuis.co.za

Ontsnap na ‘n stil, gasvrye omgewing by die poort na die Malutiberge in Lesotho aan die voet van die majestueuse Imperaniberg in die skilderagtige dorpie Ficksburg. Ons bied ruim, en suite-kamers.  Elke kamer is met die hand uitgesoek en met liefde gemaak… Ons offer luukse verblyf.

Ficksburg is in die hartjie van die Oos-Vrystaat geleë. Die Oos-Vrystaat is op ‘n hoofroete wat die Oos-Kaap en Tuinroete verbind met KwaZulu – Natal, Gauteng en Mpumalanga. Dit verbind ook Suid-Afrika en die Bergkoninkryk van Lesotho. Ficksburg het ‘n 24-uur-grenspos wat na Lesotho (Maputsoe) gaan.

Gewel Guesthouse is gerestoureer tot sy “vintage” glorie met hardehoutvloere, hoë plafonne en muurpapier met ‘n ouwêreldse sjarme.

Cherry Lane Guesthouse is opgeknap met ‘n moderne atmosfeer.

Dit is perfek vir ‘n naweek weg, besigheids reis en as ‘n basis vir toeriste-aantreklikhede in die nabygeleë omgewing. Ons is trots op ons hartlike gasvryheid en geen opoffering is te groot om seker te maak dat daar aan al jou behoeftes voldoen word nie.

Picsart 22 06 13 17 34 35 491
Picsart 22 06 13 17 32 12 276
Picsart 22 06 13 17 31 34 575