ElectriCooling

Suidlander lede kry 10% afslag op dienste gelewer en 5% afslag op hardeware

logo

Ons diens installeer en herstel alle verkoelings en elektriese toerusting vanaf lugversorgers, waterverkoelers tot hekmotors en elektriese heinings.  Bou en herstel van koelkamers.  Herstel van yskaste en vrieskaste en nog vele meer.

Picsart 22 07 22 12 10 44 254
Picsart 22 07 22 12 05 22 072
Picsart 22 07 22 12 09 51 468