Boswa Survival

Suidlanders lede ontvang 15% afslag op enige kursus se adverteerde prys.

Picsart 22 08 01 13 40 03 794

Home

https://web.facebook.com/SurvivalTraining

https://www.youtube.com/channel/UC3d5h86AcdWO3KOhGGHf1tg

Boswa Survival, wat in 2007 gestig is, het sedertdien 3699 studente opgelei. Ons reeks praktiese buitelug-oorlewingskursusse sal jou lewe verander en jou die vaardighede leer wat jy nodig het om in die buitelug te kan oorleef. Ons het ook ‘n reeks aanlyn opleidingskursusse ontwikkel wat jy in jou eie tyd kan voltooi vanuit die veiligheid van jou huis enige plek in die wêreld. Ons hoop om jou binnekort om die kampvuur te verwelkom op ‘n oorlewingskursus waar jy jou ontdekkingsreis na die wonderlike wêreld van oorlewing sal begin.”

On bied oorlewings kursusse aan vir van beginner tot ervare buitelewe geesdriftiges. Takke in Gauteng en Mosselbaai Weskaap. Oorlewings, navigasie, selfbeveiliging en meer.

Picsart 22 08 01 13 45 15 760
Picsart 22 08 01 13 47 49 452
Picsart 22 08 01 13 46 31 427