Hierdie wasbare doekies is ideaal vir dames met:
* Allergieƫ
* Blaas Impotensie
* Preppers
Hoe om die doekies te gebruik:
* Die doekies maak met ‘n knip onder die broekie vas.
* Die doekies word van “fleece” gemaak was hoogs absorberend is.
* Was die doekies sonder versagter vir maksimum absorbsie.
Ek verkoop die doekies in stelle van 7, 5 x 25 cm doekies asook 2 x 35 cm (nag) doekies.
Kontak my via whats app by 079 676 7488 vir voorbeelde van voorraad en bestelling.